Broeders, my hartsbegeerte en gebed tot God vir Israel is dat hulle gered mag word. Want ek getuig van hulle dat hulle 'n ywer vir God het, maar nie volgens kennis nie. Want omdat hulle die geregtigheid van God onkundig was en besig was om hulle eie geregtigheid te vestig, het hulle hulle nie aan die geregtigheid van God onderwerp nie. Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo.
Lees Romeine 10
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Romeine 10:1-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's