Broers en susters, die intense verlange van my hart en my gebed tot God is dat my volk verlos sal word. Ek kan getuig hoeveel hulle hulle vir God beywer, maar hierdie ywer is sonder die regte insig. Want hulle ignoreer die vryspraak van God en hulle streef daarna om self hulle saak met God reg te maak. Hulle is nie bereid om God se vryspraak te aanvaar nie. Christus is immers die eindbestemming van die wet sodat elkeen wat in Hom glo, vrygespreek kan word.
Lees ROMEINE 10
Luister na ROMEINE 10
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: ROMEINE 10:1-4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's