Openbaring 7:9-10

Openbaring 7:9-10 CAB23

Hierna het ek gesien, en kyk, 'n groot menigte wat niemand kon tel nie, van alle nasies en geslagte en volke en tale, staan voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en handpalms in hulle hande; en met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Verlossing aan onse God wat op die troon sit, en aan die Lam.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid