Psalms 31:19-20

Psalms 31:19-20 CAB23

O, hoe groot is U goedheid wat U weggelê het vir die wat U vrees; wat U bewerk het vir die wat op U vertrou voor die mensekinders! U moet hulle verberg in die verborgenheid van u aangesig vir die hoogmoed van mense; U moet hulle in 'n hut in die geheim bewaar vir die twis van tonge.

Video for Psalms 31:19-20

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 31:19-20