Psalms 3:3-6

Psalms 3:3-6 CAB23

Maar U, HERE, is vir my 'n skild; my heerlikheid en die verhef van my hoof. Ek het die HERE aangeroep met my stem, en Hy het my gehoor van sy heilige berg af. Sela. Ek het my gaan lê en slaap; ek het wakker geword; want die HERE het my onderhou. Ek sal nie bang wees vir tienduisende mense wat hulle rondom my teen my opgestel het nie.