Geloofd sy die HERE, want Hy het die stem van my smekinge gehoor. Die HERE is my sterkte en my skild; my hart het op hom vertrou, en ek is gehelp; daarom is my hart baie bly; en met my lied sal ek Hom loof. Die HERE is hulle sterkte, en Hy is die reddende sterkte van sy gesalfde. Verlos u volk en seën u erfdeel; voed hulle ook en verhef hulle tot in ewigheid.
Lees Psalms 28
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 28:6-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's