Wat God betref, sy weg is volmaak; die woord van die HERE is getoets; Hy is 'n skild vir almal wat op Hom vertrou. Want wie is God behalwe die HERE? of wie is 'n rots behalwe onse God? Dit is God wat my met krag omgord en my weg volmaak maak. Hy maak my voete soos dié van herte en laat my op my hoogtes staan. Hy leer my hande om oorlog te voer, sodat 'n staalboog deur my arms gebreek word.
Lees Psalms 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 18:30-34
6 Days
Who is God? We all have different answers, but how do we know what’s true? No matter what your experiences with God, Christians, or church have been like, it’s time to discover God for who He really is—real, present, and ready to meet you right where you are. Take the first step in this 6-day Bible Plan accompanying Pastor Craig Groeschel’s message series, God Is _______.
10 Dae
Wanneer dit voel of die uitdagings van die lewe vir jou te veel raak, draai na die Woord van God toe en skep weer nuwe moed. Hierdie 10 oordenkings uit WEES STERK EN STANDVASTIG sal jou help om nuwe moed en krag te kry vir elke dag se uitdagings by die heel grootste Bron van krag.
14 Days
Despite what many people think, singleness is not a disease. It’s not the lesser option. Singleness is God’s gift to you today. In Thrive, Lina AbuJamra – who has been single for over 50 years – will show you how you can make a difference with your life right now instead of sitting around waiting for something to happen to you. If you’re ready to figure out what God has to say about singleness instead of relying on your own feelings and conclusions, this plan is for you.
14 dae
Ons realiteit is een van gejaagdheid, moedeloosheid, vrees en angstigheid oor die toekoms. Maar keer op keer herinner God ons deur sy Woord wie ons is en dat Hy Hom oor ons ontferm. Kyk verby die dominante storie van vrees en moedeloosheid en sien dat God se pad met jou ’n pad van deernis en liefde is. Hierdie oordenkings kom uit Jannie Pelser se samestelling VROUE VAN DIE WOORD.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's