Psalms 17:6-7

Psalms 17:6-7 CAB23

Ek het U aangeroep, want U sal na my luister, O God; neig U oor tot my en luister na my woord. Toon u wonderlike goedertierenheid, o U wat die wat op U vertrou, deur U regterhand verlos van die wat teen hulle opstaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 17:6-7