Psalms 17:6-7

Psalms 17:6-7 AFR20

Ek roep U aan, want U verhoor my, o God; draai u oor na my, luister na my woorde. Wys my die wonders van u troue liefde, Verlosser van hulle wat teen teenstanders skuiling soek by u regterhand.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 17:6-7