Psalms Psalm 133

Psalm 133
1('n Lied van grade van Dawid.)
Kyk, hoe goed en hoe aangenaam is dit vir broers om in eenheid saam te woon!
2Dit is soos die kosbare salf op die kop wat afloop op die baard, ja, die baard van Aäron;
3Soos die dou van Hermon en soos die dou wat op die berge van Sion neergedaal het, want daar het die HERE die seën beveel, die lewe tot in ewigheid.

Kleurmerk

Deel

Kopieer

None

Wil jy jou kleurmerke oor al jou toestelle gestoor hê? Teken in of teken aan