Psalms 106:4-5

Psalms 106:4-5 CAB23

Dink aan my, o HERE, met die welbehae wat U aan u volk bewys; o besoek my met U heil; sodat ek die goeie van u uitverkorenes kan sien, dat ek my kan verbly in die blydskap van U nasie, dat ek my kan roem op U erfdeel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 106:4-5