Spreuke 8:33-36

Spreuke 8:33-36 CAB23

Hoor tug en wees wys en verwerp dit nie. Geseënd is die man wat na my luister, elke dag waak by my poorte, en wag by die poste van my deure. Want wie My vind, kry die lewe en sal guns van die HERE verkry. Maar hy wat teen My sondig, doen sy eie siel onreg; almal wat My haat, het die dood lief.