Spreuke 7:4-5

Spreuke 7:4-5 CAB23

Sê vir wysheid: Jy is my suster; en roep insig jou bloedverwant: sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die vreemdeling wat vlei met haar woorde.