Spreuke 5:3-4

Spreuke 5:3-4 CAB23

Want die lippe van 'n vreemde vrou drup soos 'n heuningkoek, en haar mond is gladder as olie. Maar haar einde is bitter soos als, skerp soos 'n tweesnydende swaard.