Spreuke 4:18-19

Spreuke 4:18-19 CAB23

Maar die pad van die regverdiges is soos die skynende lig wat meer en meer skyn tot die volmaakte dag. Die weg van die goddelose is soos duisternis; hulle weet nie waaroor hulle struikel nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 4:18-19