Spreuke 4:18-19

Spreuke 4:18-19 AFR20

Die pad van regverdiges is soos die helder oggendlig – dit verhelder geleidelik tot die volle dag. Die weg van goddeloses is soos die donker – hulle weet nie waaroor hulle struikel nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 4:18-19