Spreuke 31:19-22

Spreuke 31:19-22 CAB23

Sy lê haar hande teen die spil, en haar hande hou die bol vas. Sy steek haar hand uit na die armes; ja, sy steek haar hande uit na die behoeftige. Sy is nie bang vir die sneeu vir haar huisgesin nie, want haar hele huisgesin is met bloedrooi stowwe bekleed. Sy maak vir haar bedekkings van tapisserieë; haar klere is sy en pers.