Die perdestroop het twee dogters wat roep: Gee, gee! Daar is drie dinge wat nooit bevredig word nie, ja, vier dinge sê nie, Dit is genoeg: Die graf; en die onvrugbare moederskoot; die aarde wat nie vol water is nie; en die vuur wat nie sê: Dit is genoeg nie.
Lees Spreuke 30
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 30:15-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's