Verdryf die spotter, en die twis sal uitgaan; ja, twis en smaad sal ophou. Hy wat reinheid van hart liefhet, vir die genade van sy lippe sal die koning sy vriend wees. Die oë van die HERE bewaar kennis, en Hy vernietig die woorde van die oortreder.
Lees Spreuke 22
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 22:10-12
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's