Spreuke 20:20-21

Spreuke 20:20-21 CAB23

Wie sy vader of sy moeder vloek, sy lamp sal in donker duisternis uitgedoof word. 'n Erfenis kan in die begin haastig verkry word; maar die einde daarvan sal nie geseënd wees nie.