Spreuke 17:24-25

Spreuke 17:24-25 CAB23

Wysheid is voor hom wat verstand het; maar die oë van 'n dwaas is aan die eindes van die aarde. 'n Dwase seun is 'n droefheid vir sy vader en bitterheid vir haar wat hom gebaar het.