'n Goddelose man grawe onheil op, en op sy lippe is daar soos 'n brandende vuur. 'n Onverstandige man saai twis, en 'n fluisteraar skei die hoofvriende. 'n Gewelddadige man verlok sy naaste en lei hom op 'n weg wat nie goed is nie. Hy sluit sy oë om verkeerde dinge te bedink; deur sy lippe te beweeg, bring hy onheil uit. Die grys kop is 'n kroon van heerlikheid as dit op die weg van geregtigheid gevind word. Hy wat lankmoedig is, is beter as die held; en hy wat sy gees heers as hy wat 'n stad inneem. Die lot word in die skoot gegooi; maar die hele beskikking daarvan is van die HERE.
Lees Spreuke 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 16:27-33
8 Dae
Het jou woorde jou al in die moeilikheid laat beland? Bekommer jy jou oor finansies? Voel jy asof jou werk sinneloos is? Hoe beïnvloed jou vriende jou? Oor die volgende ag dae deel Francois Lamprecht beginsels uit die boek Spreuke wat ons kan help met hierdie en ander uitdagings waarvoor ons almal elke dag te staan kom.
28 Days
Do you feel overwhelmed, dissatisfied, and stuck in a rut? Wishing your day-to-day life could improve? God's Word is your guide to brighter days. During this 28-day reading plan, you will discover ways you can go from living just a good life to living the type of better life that God desires you to have.
8 dae
Het jou woorde jou al in die moeilikheid laat beland? Bekommer jy jou oor finansies? Voel jy asof jou werk sinneloos is? Hoe beïnvloed jou vriende jou? In die volgende 8 dae deel Francois Lamprecht beginsels uit die boek Spreuke wat ons kan help met hierdie en ander uitdagings waarvoor ons almal elke dag te staan kom.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's