Spreuke 14:26-27

Spreuke 14:26-27 CAB23

In die vrees van die HERE is 'n sterk vertroue, en sy kinders sal 'n toevlug hê. Die vrees van die HERE is 'n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk.