Spreuke 14:13-14

Spreuke 14:13-14 CAB23

Selfs in die lag is die hart bedroef; en die einde van daardie vreugde is swaar. Die afvallige van hart word versadig met sy eie weë, en 'n goeie man word versadig van homself.