Spreuke 13:20-23

Spreuke 13:20-23 CAB23

Hy wat met wyse mense wandel, sal wys wees, maar 'n metgesel van dwase sal vernietig word. Kwaad jaag sondaars na, maar aan die regverdige sal goed vergeld word. 'n Goeie mens laat 'n erfdeel aan sy kindskinders na, en die rykdom van die sondaar word weggelê vir die regverdige. Baie voedsel is in die bewerking van die armes, maar daar is wat vernietig word weens gebrek aan oordeel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 13:20-23