Spreuke 1:7-8

Spreuke 1:7-8 CAB23

Die vrees van die HERE is die begin van kennis, maar dwase verag wysheid en tug. My seun, hoor die tug van jou vader, en versaak die wet van jou moeder nie.