Laat niks uit twis of ydelheid geskied nie; maar laat elkeen in nederigheid die ander beter ag as homself. Moenie elkeen na sy eie dinge kyk nie, maar elkeen ook na die dinge van ander. Laat hierdie gesindheid in julle wees wat ook in Christus Jesus was: wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie. Maar hy het geen aansien gemaak nie, en het die gestalte van 'n dienskneg aangeneem en aan mense gelyk geword. En toe Hy in gedaante gevind is as 'n mens, het Hy Homself verneder en gehoorsaam geword tot die dood toe, ja, die dood van die kruis. Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n naam gegee wat bo elke naam is. Sodat in die Naam van Jesus elke knie sou buig, van die dinge in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is; En dat elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is, tot eer van God die Vader. Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam was, nie soos in my teenwoordigheid alleen nie, maar nou veel meer in my afwesigheid, werk julle eie verlossing met vrees en bewing uit. Want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te doen na sy welbehae. Doen alles sonder murmurering en twis: Sodat julle onberispelik en onskadelik kan wees, kinders van God, sonder teregwysing, te midde van 'n krom en verdraaide nasie, onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld; Hou die woord van die lewe voor; dat ek my kan verbly in die dag van Christus, dat ek nie tevergeefs gehardloop en nie tevergeefs gearbei het nie. Ja, en as ek geoffer word deur die offerande en diens van julle geloof, verheug ek my en is ek bly saam met julle almal. Om dieselfde rede moet julle ook bly wees en saam met My bly wees.
Lees Filippense 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Filippense 2:3-18
3 days
Maybe God isn’t who you think He is. Maybe He’s much better. This devotional will help identify some Christian clichés we’ve all heard that are actually unbiblical lies. These clichés may seem innocent, but are harmful to our faith and keep far too many believers stuck in spiritual immaturity. Learn to encounter these lies with the truths about God in the Bible, to bring encouragement and freedom to our lives.
3 Days
When Jesus died on the cross, His blood ran from the pillars of wood to the very depths of our spirits. We were finally reunified with God, who speaks to us through a universal language that directly translates to our situation — no matter who we are, no matter where we came from, and no matter what walls divide us. He bled out so all could come in!
5 Days
The letter Paul wrote to the church in Philippi has traveled across generations to nourish and challenge our hearts and minds today. This five-day devotional gives you a taste of the book of Philippians, many centuries from when God authored it through Paul. May God fill you with wonder and expectation as you read this letter of joy! Because these are not just Paul’s words to an ancient church—these are God’s words to you.
When a crisis happens in our world, it’s easy to question our faith, and it’s hard to replace the panic we face with the peace we’re promised as Jesus-followers. In this 5-day Bible Plan accompanying Pastor Craig Groeschel’s series, Not Afraid, we’ll discover three things we can do as Christians in the face of a crisis.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's