En as die volk gekla het, was dit verkeerd in die oë van die HERE, en die HERE het dit gehoor; en sy toorn het ontvlam; en die vuur van die HERE het onder hulle gebrand en die wat in die uithoeke van die laer was, verteer. En die volk het Moses aangeroep; en toe Moses tot die HERE gebid het, was die vuur geblus. En hy het die plek Tabera genoem, omdat die vuur van die HERE onder hulle gebrand het.
Lees Numeri 11
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Numeri 11:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's