Markus 8:34-35

Markus 8:34-35 CAB23

En toe Hy die volk saam met sy dissipels na Hom toe geroep het, sê Hy vir hulle: Elkeen wat agter My aan wil kom, moet homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe verloor ter wille van My en die evangelie, hy sal dit red.

Video vir Markus 8:34-35