En terwyl hy langs die see van Galilea loop, sien hy Simon en sy broer Andreas besig om 'n net in die see uit te gooi, want hulle was vissers. En Jesus sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.
Lees Markus 1
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Markus 1:16-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's