Markus 1:1-4

Markus 1:1-4 CAB23

Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God; Soos geskrywe is in die profete: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat U weg voor U uit sal berei. Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie gelyk. Johannes het wel in die woestyn gedoop en die doop van bekering tot vergewing van sondes verkondig.