Matteus 7:1-3

Matteus 7:1-3 CAB23

Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie. Want met watter oordeel julle oordeel, sal julle geoordeel word; en met die maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word. En waarom sien jy die splinter wat in jou broer se oog is, maar let nie op die balk wat in jou eie oog is nie?

Video for Matteus 7:1-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 7:1-3