Matteus 6:3-4

Matteus 6:3-4 CAB23

Maar as jy aalmoese gee, laat jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie. Sodat jou aalmoese in die verborgene kan wees; en jou Vader wat self in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.

Video for Matteus 6:3-4