dat jy nie aan die mense verskyn om te vas nie, maar aan jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
Lees Matteus 6
Deel
Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor julle lewe, wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; ook nie vir julle liggaam wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie meer as vleis en die liggaam as klere nie?
Vergelyk Alle Weergawes: Matteus 6:18, 25
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's