Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê, seën die wat julle vervloek, doen goed aan die wat julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg; sodat julle kinders kan wees van julle Vader wat in die hemele is, want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en onregverdiges. Want as julle dié liefhet wat vir julle liefhet, watter loon het julle? is selfs die tollenaars nie dieselfde nie? En as julle net julle broers groet, wat doen julle meer as ander? is dit nie eens die tollenaars nie?
Lees Matteus 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matteus 5:44-47
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's