Matteus 3:1-3

Matteus 3:1-3 CAB23

In daardie dae het Johannes die Doper gekom en in die woestyn van Judéa gepreek, en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. Want dit is hy van wie die profeet Jesaja gespreek het toe hy gesê het: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie gelyk.