Sê dan vir ons: Wat dink jy? Is dit geoorloof om aan die keiser belasting te gee, of nie? Maar Jesus het hulle boosheid bemerk en gesê: Waarom versoek julle My, geveinsdes? Wys my die eerbewysgeld. En hulle het vir hom 'n penning gebring. En Hy sê vir hulle: Wie s'n is hierdie beeld en opskrif? Hulle sê vir hom: Die keiser s'n. Toe sê Hy vir hulle: Gee dan aan die keiser wat die keiser toekom; en aan God die dinge wat God toekom.
Lees Matteus 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Matteus 22:17-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's