Sê dan vir ons wat is u opinie: Is dit toelaatbaar om aan die keiser belasting te betaal of nie?” Omdat Jesus egter hulle bose bedoeling geken het, het Hy gesê: “Waarom toets julle My, julle skynheiliges? Wys vir My die munt waarmee julle belasting betaal.” Hulle het vir Hom 'n denarius gebring. Hy vra hulle toe: “Wie se afbeelding en inskripsie is dit dié?” En hulle sê vir Hom: “Die keiser s'n.” Daarop sê Hy vir hulle: “Gee dan aan die keiser wat hom toekom en aan God wat Hom toekom.”
Lees Matteus 22
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Matteus 22:17-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's