Matteus 20:32-34

Matteus 20:32-34 CAB23

En Jesus het stilgestaan en hulle geroep en gesê: Wat wil julle moet Ek aan julle doen? Hulle sê vir Hom: Here, dat ons oë geopen kan word. Toe het Jesus hulle innig jammer gekry en hulle oë aangeraak, en dadelik het hulle oë gesien, en hulle het Hom gevolg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 20:32-34