Matteus 1:21-23

Matteus 1:21-23 CAB23

En sy sal 'n seun baar, en jy moet hom JESUS noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos. En dit het alles gebeur, sodat vervul sou word wat van die Here gespreek is deur die profeet deur te sê: Kyk, 'n maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal hom Emmanuel noem, wat vertaal word: God met ons.