Matteus 1:20-24

Matteus 1:20-24 CAB23

Maar terwyl hy oor hierdie dinge nadink, verskyn die engel van die Here aan hom in 'n droom en sê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om jou vrou Maria vir jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees. En sy sal 'n seun baar, en jy moet hom JESUS noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos. En dit het alles gebeur, sodat vervul sou word wat van die Here gespreek is deur die profeet deur te sê: Kyk, 'n maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal hom Emmanuel noem, wat vertaal word: God met ons. Toe Josef uit die slaap opgewek is, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou na hom geneem.