Lukas 7:33-34

Lukas 7:33-34 CAB23

Want Johannes die Doper het gekom en nie brood geëet of wyn gedrink nie; en julle sê: Hy het 'n duiwel. Die Seun van die mens het gekom en eet en drink; en julle sê: Daar is 'n vraat en 'n wynsuiper, 'n vriend van tollenaars en sondaars!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 7:33-34