Lukas 6:43-46

Lukas 6:43-46 CAB23

Want 'n goeie boom dra nie slegte vrugte nie; en 'n bedorwe boom dra geen goeie vrugte nie. Want elke boom word aan sy eie vrugte geken. Want van dorings pluk mense nie vye nie, en van 'n doringbos pluk hulle nie druiwe nie. 'n Goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en 'n slegte mens bring uit die bose skat van sy hart wat sleg is te voorskyn, want van die oorvloed van die hart spreek sy mond. En waarom noem julle My, Here, Here, en doen nie die dinge wat Ek sê nie?

Video vir Lukas 6:43-46

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 6:43-46