En Hy het 'n gelykenis aan hulle vertel: Kan 'n blinde 'n blinde lei? Sal hulle nie altwee in die sloot val nie? Die dissipel is nie bo sy heer nie, maar elkeen wat volmaak is, sal soos sy heer wees.
Lees Lukas 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 6:39-40
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's