Lukas 21:37-38

Lukas 21:37-38 CAB23

En bedags was Hy besig om in die tempel te leer; en in die nag het hy uitgegaan en gebly op die berg wat die Olyfberg genoem word. En die hele volk het die môre vroeg na hom in die tempel gekom om na hom te luister.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 21:37-38