Lukas 16:10-11

Lukas 16:10-11 CAB23

Hy wat getrou is in die minste, is ook in die grote getrou; en hy wat in die geringste onregverdig is, is ook in die grote onregverdig. As julle dan nie getrou was in die onregverdige Mammon nie, wie sal die ware rykdom aan julle toevertrou?