Lukas 15:31-32

Lukas 15:31-32 CAB23

En Hy sê vir hom: Seun, jy is altyd by my, en alles wat ek het, is joune. Dit was gepas dat ons vrolik en bly sou wees, want hierdie jou broer was dood en het weer lewendig geword; en was verlore, en is gevind.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 15:31-32