Hou julle in die liefde van God en verwag die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe. En met sommige moet julle medelye hê, wat 'n verskil maak: En ander red met vrees deur hulle uit die vuur te ruk; haat selfs die kleed wat deur die vlees bevlek is.
Lees Judas 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Judas 1:21-23
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's