Josua 1:3-4

Josua 1:3-4 CAB23

Elke plek waarop jou voetsool sal trap, het Ek aan jou gegee, soos Ek vir Moses gesê het. Van die woestyn en hierdie Líbanon af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier, die hele land van die Hetiete, en tot by die Groot See teen sononder, sal julle kusgebied wees.

Video for Josua 1:3-4