Josua 1:3-4

Josua 1:3-4 AFR20

Elke plek waarop julle voete trap – aan julle gee Ek dit soos Ek aan Moses beloof het. Van die woestyn en die Libanon af tot by die groot rivier, die Eufraat, die hele land van die Hetiete tot by die Groot See in die weste, sal julle gebied wees.

Video for Josua 1:3-4